Powered by RND
PodcastsComedyDinner en Skinner

Dinner en Skinner

Dinner en Skinner
Dinner en Skinner
Latest episode

Available Episodes

5 of 13
  • Merry Krismis
    Jou drie nuwe gunsteling potgooi-aanbieders gesels in hierdie eposode oor alles Krismis! Klim saam met Mel, Saffa Mamma en Edó op die soustrein en wees gereed vir stories wat strek van hul kinder dae tot hul grootste drome. Hierdie reis is propvol opwinding, inspirasie en oomblikke wat jou sal verras en aanspoor. Vanuit die gemak van jou eie ruimte kan jy deel wees van hierdie buitengewone geselskap. Hoe ver moes Mel loop as Vader Krismis op die plaas? Watter speletjie speel SaffaMamma en haar mense elke jaar die tyd? Waar kamp Edó en sy gesin ELKE jaar?! Sluit by hulle aan en laat die stories jou verras terwyl jy 'n nuwe begrip ontwikkel vir die mense wat hulle is. Hierdie podcast verwelkom jou met ope arms om deel te word van die gemeenskap wat mekaar inspireer en aanmoedig om die lewe voluit te leef. Mel die Storieverteller se bladsye:   / mel_die_sto.  .   / meldiestorie.  .   / mel_die_stori.  . SaffaMamma se bladsye:   / jousaffamamma    / jousaffamamma    / jousaffamamma   Edó se bladsye:   / edo.mostert    / edo.musiek    / edo.mostert  
    --------  
    34:28
  • VAKansie!
    Jou drie nuwe gunsteling potgooi-aanbieders gesels in hierdie eposode oor alles VAKansie! Klim saam met Mel, Saffa Mamma en Edó op die soustrein en wees gereed vir stories wat strek van hul kinder dae tot hul grootste drome. Hierdie reis is propvol opwinding, inspirasie en oomblikke wat jou sal verras en aanspoor. Vanuit die gemak van jou eie ruimte kan jy deel wees van hierdie buitengewone geselskap. Hoekom kan Mel nie afskakel wanneer sy op vakansie is nie? Waarom was SaffaMamma al TWEE keer in Disney Land Paris?! Kan Edó sy logika vir een sekonde afsit en sy droom vakansie bou? Sluit by hulle aan en laat die stories jou verras terwyl jy 'n nuwe begrip ontwikkel vir die mense wat hulle is. Hierdie podcast verwelkom jou met ope arms om deel te word van die gemeenskap wat mekaar inspireer en aanmoedig om die lewe voluit te leef. Mel die Storieverteller se bladsye: https://www.instagram.com/mel_die_sto... https://www.facebook.com/meldiestorie... https://www.tiktok.com/@mel_die_stori... SaffaMamma se bladsye: https://www.instagram.com/jousaffamamma/ https://www.facebook.com/JouSaffaMamma https://www.tiktok.com/@jousaffamamma/ Edó se bladsye: https://www.instagram.com/edo.mostert/ https://www.facebook.com/edo.musiek/ https://www.tiktok.com/@edo.mostert/ BONUS TIP - Net vir jou wat tot hier gescroll het, laat hulle lag/giggel met jou comment dan is jou kanse 1000 keer meer om te wen! ;)
    --------  
    32:50
  • To kid, or not to kid?
    Jou drie nuwe gunsteling potgooi-aanbieders gesels in hierdie eposode oor kinders, spesifiek of mens hulle moet he of nie?! Klim saam met Mel, Saffa Mamma en Edó op die soustrein en wees gereed vir stories wat strek van hul kinder dae tot hul grootste drome. Hierdie reis is propvol opwinding, inspirasie en oomblikke wat jou sal verras en aanspoor. Vanuit die gemak van jou eie ruimte kan jy deel wees van hierdie buitengewone geselskap. Wat steek SaffaMamma al weg vir 'n paar weke? Gaan Mel vinnig kinders kry na sy getroud is? Hoeveel agter-kleinkinders is daar in Edó se familie? Sluit by hulle aan en laat die stories jou verras terwyl jy 'n nuwe begrip ontwikkel vir die mense wat hulle is. Hierdie podcast verwelkom jou met ope arms om deel te word van die gemeenskap wat mekaar inspireer en aanmoedig om die lewe voluit te leef. Wen 'n voucher van Celeste Steyn ter waarde van R2000.00 om jou en jou geliefdes vir ewig vas te vang as 'n charicature! Wen deur comments te los en jou gunsteling oomblikke op social media te share. As jy wil kwalifiseer om te wen, onthou om op tenminste een sosiale media platform al die aanbieders, borge en die amptelike 'Dinner en Skinner' bladsy te volg. Tag hulle elke stappie van die pad, hulle love om julle kommentaar te sien! Celeste Art se Instragram: https://www.instagram.com/za_celeste_art/ Mel die Storieverteller se bladsye: https://www.instagram.com/mel_die_sto... https://www.facebook.com/meldiestorie... https://www.tiktok.com/@mel_die_stori... SaffaMamma se bladsye: https://www.instagram.com/jousaffamamma/ https://www.facebook.com/JouSaffaMamma https://www.tiktok.com/@jousaffamamma/ Edó se bladsye: https://www.instagram.com/edo.mostert/ https://www.facebook.com/edo.musiek/ https://www.tiktok.com/@edo.mostert/ BONUS TIP - Net vir jou wat tot hier gescroll het, laat hulle lag/giggel met jou comment dan is jou kanse 1000 keer meer om te wen! ;)
    --------  
    34:51
  • Balanseer jou lewe
    Klim saam met Mel, Saffa Mamma en Edó op die soustrein en wees gereed vir stories wat strek van hul kinder dae tot hul grootste drome. Jou drie nuwe gunsteling potgooi-aanbieders gesels in hierdie eposode bietjie oor skinner stories wat van hulle versprei is deur die jare en of hulle skinner in hulle alledaagse lewens! Hierdie reis is propvol opwinding, inspirasie en oomblikke wat jou sal verras en aanspoor. Vanuit die gemak van jou eie ruimte kan jy deel wees van hierdie buitengewone geselskap. Wanneer het Edó leer 'nee' sê? Wat is SaffaMamma se rekord wat sy aaneen by die werk was? Hoeveel burnouts het Mel al gehad? Sluit by hulle aan en laat die stories jou verras terwyl jy 'n nuwe begrip ontwikkel vir die mense wat hulle is. Hierdie podcast verwelkom jou met ope arms om deel te word van die gemeenskap wat mekaar inspireer en aanmoedig om die lewe voluit te leef. Wen 'n voucher van Celeste Steyn ter waarde van R2000.00 om jou en jou geliefdes vir ewig vas te vang as 'n charicature! Wen deur comments te los en jou gunsteling oomblikke op social media te share. As jy wil kwalifiseer om te wen, onthou om op tenminste een sosiale media platform al die aanbieders, borge en die amptelike 'Dinner en Skinner' bladsy te volg. Tag hulle elke stappie van die pad, hulle love om julle kommentaar te sien! Celeste Art se Instragram: https://www.instagram.com/za_celeste_art/ Marnel Makeup se bladsye: https://www.instagram.com/marnelmakeup/ https://www.facebook.com/marnelmakeup/ https://www.tiktok.com/@marneltoerien/ Mel die Storieverteller se bladsye: https://www.instagram.com/mel_die_sto... https://www.facebook.com/meldiestorie... https://www.tiktok.com/@mel_die_stori... SaffaMamma se bladsye: https://www.instagram.com/jousaffamamma/ https://www.facebook.com/JouSaffaMamma https://www.tiktok.com/@jousaffamamma/ Edó se bladsye: https://www.instagram.com/edo.mostert/ https://www.facebook.com/edo.musiek/ https://www.tiktok.com/@edo.mostert/ BONUS TIP - Net vir jou wat tot hier gescroll het, laat hulle lag/giggel met jou comment dan is jou kanse 1000 keer meer om te wen! ;)
    --------  
    41:02
  • Doelgerig
    Klim saam met Mel, Saffa Mamma en Edó op die soustrein en wees gereed vir stories wat strek van hul kinder dae tot hul grootste drome. Jou drie nuwe gunsteling potgooi-aanbieders gesels in hierdie eposode bietjie oor skinner stories wat van hulle versprei is deur die jare en of hulle skinner in hulle alledaagse lewens! Hierdie reis is propvol opwinding, inspirasie en oomblikke wat jou sal verras en aanspoor. Vanuit die gemak van jou eie ruimte kan jy deel wees van hierdie buitengewone geselskap. Het Mel haar 'ikigai' gevind? Hoekom hou Edó daarvan om te kyk hoe mense stort? Waarom voel SaffaMamma net so klein bietjie verlore? Sluit by hulle aan en laat die stories jou verras terwyl jy 'n nuwe begrip ontwikkel vir die mense wat hulle is. Hierdie podcast verwelkom jou met ope arms om deel te word van die gemeenskap wat mekaar inspireer en aanmoedig om die lewe voluit te leef. As jy wil kwalifiseer om te wen, onthou om op tenminste een sosiale media platform al die aanbieders, borg en die amptelike 'Dinner en Skinner' bladsy te volg. Tag hulle elke stappie van die pad, hulle love om julle kommentaar te sien! Mel die Storieverteller se bladsye: ⁠https://www.instagram.com/mel_die_sto..⁠. ⁠https://www.facebook.com/meldiestorie..⁠. ⁠https://www.tiktok.com/@mel_die_stori..⁠. SaffaMamma se bladsye: ⁠https://www.instagram.com/jousaffamam... Edó se bladsye: ⁠https://www.instagram.com/edo.mostert... BONUS TIP - Net vir jou wat tot hier gescroll het, laat hulle lag/giggel met jou comment dan is jou kanse 1000 keer meer om te wen! ;)
    --------  
    28:16

More Comedy podcasts

About Dinner en Skinner

Maak jou reg vir 'n onvergeetlike ervaring vol lag, geselskap en unieke menings met "Dinner en Skinner". Jou nuwe gunsteling potgooi met gasheer en -vroue Mel die Storieverteller, Jou Saffa Mamma en Edó! Eerlik, pretensieloos en skreeusnaaks. Die verfrissende span bring jou 'n opwindende mengsel van opregtheid, humor en wêreldkennis. Moenie dink dis net lag nie! Dinner en Skinner is chock en block vol intieme gesprekke waar jy jou eie mening kan beaam en heel moontlik uitdaag. Hoe kom 'n Grapjas, Diva en Mamma so goed oor die weg? Luister nou, vind uit en word deel van die geselligheid!
Podcast website

Listen to Dinner en Skinner, SmartLess and many other podcasts from around the world with the radio.net app

Get the free radio.net app

  • Stations and podcasts to bookmark
  • Stream via Wi-Fi or Bluetooth
  • Supports Carplay & Android Auto
  • Many other app features
Social
v7.17.1 | © 2007-2025 radio.de GmbH
Generated: 5/11/2025 - 11:43:35 AM