Powered by RND
PodcastsEducationMet Almal. Oor Alles

Met Almal. Oor Alles

Suzaan Steyn
Met Almal. Oor Alles
Latest episode

Available Episodes

5 of 7
  • Leër kaste, voller lewe.
    Impuls-aankope, rooi bankstate, kaste vol goed wat jy nie nodig het nie? Stop! Sluit vandag nog aan by ‘n nuwe beweging wat veral Gen Z-ers op hol het. In Episode 7 van Met Almal.Oor Alles vertel toekomskundige Frieda le Roux van die No Buy 2025-koors wat vanjaar in die buiteland posgevat het en jou nie net finansiële angs en duisende rande gaan spaar nie, maar volgens navorsers ook bydra tot jou emosionele welstand. Om van ‘n gesonder aarde nie eens te praat nie. Pause that purchase!Impulse buying, red bank statements, cupboards full of things you don’t need? Stop! Join a new movement that’s especially taken Gen Z-ers by storm. In Episode 7 of Met Almal. Oor Alles, futurist Frieda le Roux unpacks the No Buy 2025 craze that’s gained serious momentum this year, and how it can not only save you financial stress and thousands of rands, but also, according to researchers, boost your emotional well-being. Not to mention: a healthier planet.Intro & outro music: https://artlist.io/royalty-free-music/song/immaterial/68717
    --------  
    22:43
  • Modder tot medisyne: ondergrondse avontuur van 'n meesterbrein.
    Kom daal saam met my af in ’n onderwêreld wat wemel van mikroskopiese meesterbreine en ondenkbare aktiwiteite. In Episode 6 van Met Almal. Oor Alles deel ’n briljante bakterie met ’n gesonde ego haar wêreld van mikrobiologiese ervarings onder die aarde met ons. Van die reuk van grond tot die antibiotika wat jy sluk om jou teen bakteriële infeksies te beskerm. Ek stel Streptomyces onverwyld aan die woord. (Prof. Karin Jacobs, Departement Mikrobiologie, Universiteit Stellenbosch)Come descend with me into an underworld teeming with microscopic masterminds and unimaginable activities. In Episode 6 of Met Almal. Oor Alles, a brilliant bacterium with a healthy ego shares her world of microbiological experiences beneath the earth with us. From the smell of soil to the antibiotics you take to protect yourself from bacterial infections. Without delay, meet Streptomyces.(Prof. Karin Jacobs, Department of Microbiology, Stellenbosch University)Intro & outro music: https://artlist.io/royalty-free-music/song/immaterial/68717
    --------  
    17:28
  • Geen mos aan sy klippe nie.
    Hy’t vroeg in sy lewe besef daar is groot avonture wat wag en gewapen met nuuskierigheid en ‘n groot liefde vir kosmaak, het Frik de Jager sy rugsak gepak - deur altesaam 12 lande in Afrika en 24 in die res van die wêreld. Tydens sy reise het hy in kombuise van Rusland tot Kaïro gekook en stories en familieresepte uitgeruil met boere, sigeuners en ‘n vrou met die naam Olga in Moskou. In episode 5 van Met Almal. Oor Alles deel Frik SY storie en resepte met ons. Vir die pot én vir die lewe. No moss on his stones.Frik de Jager realised early in life that great adventures awaited him. Armed with curiosity and a deep love for cooking, he packed his backpack and travelled through 12 countries in Africa and 24 more across the rest of the world.Along the way, he cooked in kitchens from Russia to Cairo and exchanged stories and family recipes with farmers, gypsies, and even a woman named Olga in Moscow.In episode 5 of Met Almal. Oor Alles Frik shares his story and recipes with us — for the pot, and for life.Intro & outro music: https://artlist.io/royalty-free-music/song/immaterial/68717
    --------  
    30:07
  • Vrees vir verandering? Die beste ding wat dalk ooit met jou kan gebeur.
    Verandering in die werksomgewing vind deesdae al hoe meer en vinniger plaas. Of dit nou werkverlies, nuwe tegnologie of onsekerheid oor toekomstige werkgeleenthede is – dit skep stres wat uiteindelik tot depressie en siekte kan lei. Om ons te help om ons vrese beter te verstaan, veerkragtigheid te ontwikkel en die situasie uiteindelik tot ons voordeel te gebruik, gesels ek in Episode 4 van Met Almal.Oor Alles met die internasionale leierskapsafrigter Gretha van der Merwe (MCC-ICF). Sy verduidelik hoe ons die - soms pynlike - ongemak van enige verandering kan omskep in ’n groeiproses.Change in the workplace is happening more frequently and rapidly these days. Whether it's job loss, new technology, or uncertainty about future job opportunities – it creates stress that can ultimately lead to depression and illness. To help us better understand our fears, develop resilience, and eventually use the situation to our advantage, I speak in Episode 4 of Met Almal.Oor Alles with international leadership coach Gretha van der Merwe (MCC-ICF). She explains how we can transform the – sometimes painful – discomfort of any change into a growth process.Intro & outro music: https://artlist.io/royalty-free-music/song/ immaterial/68717
    --------  
    31:35
  • Van Blomme en Bye gepraat: “Moenie met ons mors nie, ons onthou hoe jy lyk.”
    In ‘n heuningsoet episode 3 van Met Almal. Oor Alles gesels ek met Apis mellifera, ’n gewone werkerby met buitengewone insigte. Ons vlieg saam deur die binnewerkinge van die nes: van die koningin se rol en die werkers se onophoudelike gesweet, tot die darren of manlike bye se ietwat gemaklike bestaan. Ons raak aan bye se elegante en noodsaaklike danskommunikasie, hulle veiligheidsmaatreëls teen indringers, en natuurlik kry hulle ‘n stekie in oor hoe hulle regtig oor mense voel. (Erik Holm, emeritus-professor en voormalige hoof van Entomologie, Universiteit van Pretoria.)I’m a bee. Don’t mess with me!In a honey-sweet Episode 3 of Met Almal. Oor Alles, I chat with Apis mellifera, an ordinary worker bee with extraordinary insights. We fly together through the inner workings of the hive: from the queen’s role and the workers’ relentless toil, to the drones’ (male bees’) somewhat cushy existence. We touch on bees’ elegant dance communication, their security measures against intruders, and of course, they get in a little “sting” about how they really feel about humans. (Erik Holm, emeritus professor and former head of Entomology, University of Pretoria)Intro & outro music: https://artlist.io/royalty-free-music/song/ immaterial/68717
    --------  
    26:28

More Education podcasts

About Met Almal. Oor Alles

Welkom by Met Almal. Oor alles. Gesprekke met kundiges, kenners en mense met interessante stories om te deel.
Podcast website

Listen to Met Almal. Oor Alles, IMO with Michelle Obama and Craig Robinson and many other podcasts from around the world with the radio.net app

Get the free radio.net app

  • Stations and podcasts to bookmark
  • Stream via Wi-Fi or Bluetooth
  • Supports Carplay & Android Auto
  • Many other app features
Social
v7.21.2 | © 2007-2025 radio.de GmbH
Generated: 7/28/2025 - 10:39:49 PM