Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
Die rol van verkryging te midde van voorsieningskettingontwrigting
2026/04/17 | 4 mins.
Cheryl Greyling, senior bestuurder vir kliënteverhoudings by die Chartered Institute of Procurement & Supply (CIPS), gesels oor die rol van verkryging te midde van voorsieningsketting-ontwrigting. Volg RSG Geldsake op Twitter
Skadevergoedingseise sit die staat se gesondheidsorg onder druk
2026/04/17 | 6 mins.
Dr Robyn Conradie, ’n Suid-Afrikaanse regskenner, gesels oor mediese nalatigheid en die impak daarvan op Suid-Afrika se gesondheidstelsel. Volg RSG Geldsake op Twitter
Die aandeleweek eindig op ‘n hoë noot
2026/04/17 | 9 mins.
Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, deel haar mening oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
Die invordering van agterstallige heffings in deeltitelskemas verander
2026/04/17 | 8 mins.
Johlene Wasserman, direkteur by VDM Incorporated, gesels oor ’n onlangse hofuitspraak wat ’n keerpunt vir deeltitelskemas is. Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.
RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.
Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.