Powered by RND

Magalies Potgooi

Magalies Afrikaanse Podcast
Magalies Potgooi
Latest episode

Available Episodes

5 of 159
  • [150] 10 breinkrappers oor die raaisel van bewussyn
    Ons vrae 10 oor bewussyn om ons idees daaroor te toets; 00:00:00; Intro00:05:05; (1) Ander konfigurasies van materie00:09:39; (2) Aksie/Reaksie nodig?00:14:07; (3) Moet daar gedrag wees?00:19:58; (4) Bewussyn buite breine?00:24:04; (5) Is dit net aan of af?00:34:47; (6) Geheue noding?00:42:14; (7) Self is net nog 'n gevoel00:47:57; (8) In lyn met realiteit?00:55:26; (9) Ander dele in jou lyf bewus?01:00:04; (10) Nuwe sintuig & ervaring01:05:11; Afsluiting
    --------  
    1:09:06
  • [149] Komediante, Kundiges en Kwakke: ’n Krioel van opinies
    Vrye spraak, kundiges, kopkrap oor wie jy moet glo... Luister ons vir daai cool ou - Joe Rogan? Moet jy maar eerder jou eie huiswerk doen? Moet ons almal met 'n opinie toelaat om te sê wat hulle wil, of gaan dit mense van die wal tot in die sloot help? Hoe kan instansies weer mense se vetroue kry?00:00:00; Intro00:03:37; COVID Lab leak00:07:11; Instansies vertroue verloor00:12:23; Alternatiewe Media00:26:15; Fiasko's in Wetenskap00:40:15; Hoe herstel vetroue?00:44:28; Joe Rogan joke net00:50:27; Douglas Murray en Dave Smith bots
    --------  
    1:02:52
  • [148] Wat is 'nou'?
    Hoe lank is 'n enkele oomblik? Is sekere oomblike langer as ander?Evert en sy buddy Grok het vir ons navorsing gedoen.00:00:00; Intro00:02:47; Space Update00:10:23; Hoe lank is nou?00:18:58; Ander truuks op jou oë00:25:16; Alweer jouself gebrand?00:30:42; Binding effekte in brein00:33:25; VR eksperimente & netwerk games00:37:13; Sintuig prioritiseering00:38:00; Die oog is 'n slegte ontwerp00:39:28; Tyd tussen hoor en verstaan00:43:20; Spoed van lig weirdness00:49:23; Hoe gou honger verby?00:52:06; Orgasme00:52:26; Rigting, balans en naarheid00:56:00; Maak jouself (aspris) deurmekaar01:06:29; Drome01:10:45; Nog onderwerpe vd toekoms
    --------  
    1:14:16
  • [147] Mandela, Streisand en ander beweerde effekte
    Ons praat oor 'n paar beweerde effekte wat mens kan koppel aan celebrities. 00:00; Intro01:42; Kevin Bacon & 6 grade van skeiding12:48; Mandela effek19:10; Gaslighting, CSI en Rashomon effekte25:00; Striesand effek31:00; Nicolas Cage & valse korrelasies47:25; OpsommingCage & ander korrelasies: https://tylervigen.com/spurious-correlations
    --------  
    49:56
  • [146] Is daar 'n Multiverse ? (Tobie vs Rudolph)
    Ons bespreek die idees van episode 142 - Superposisie bietjie verder.En daar begin Tobie en Rudolph te fight oor die bestaan van 'n multiverse...Eksperimente op groter skaal: https://www.sciencedaily.com/releases/2010/03/100311092429.htm
    --------  
    55:13

More Society & Culture podcasts

About Magalies Potgooi

'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie. Daar is 'n nuwe episode elke week of elke tweede week op Woensdag. Kyk uit vir ons substrome: Klets - Lekker ligte geselsies Boekklub - Ons beskreek 'n boek Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se stories Pop - Flieks, TV stories, etc Magalies vs - Ons vasvra kompetisie oor mites en internet legendes Kommentaar of inligting: [email protected] facebook.com/magaliespotgooi
Podcast website

Listen to Magalies Potgooi, Modern Wisdom and many other podcasts from around the world with the radio.net app

Get the free radio.net app

  • Stations and podcasts to bookmark
  • Stream via Wi-Fi or Bluetooth
  • Supports Carplay & Android Auto
  • Many other app features
Social
v7.19.0 | © 2007-2025 radio.de GmbH
Generated: 7/1/2025 - 10:07:57 AM