Grys en Gatvol

Melanie Verwoerd and Maritza Breitenbach
Grys en Gatvol
Latest episode

19 episodes

  • Grys en Gatvol

    Dermdrama: IBS, angstig en hardlywig?

    2026/06/17 | 49 mins.
    In hierdie episode van Grys & Gatvol duik ons diep in die fassinerende wêreld van die mikrobioom – die triljoene bakterieë wat in jou ingewande woon en ’n verrassend groot invloed op jou gesondheid het.

    Ons ondersoek hoe die mikrobioom verband hou met menopouse, hormone, energie, velgesondheid en selfs depressie en angs. En hoe beïnvloed jou leefstyl, stres, dieet, antibiotika en ouderdom die delikate balans van jou derm-ekosisteem?

    Ons kyk na die jongste navorsing oor die derm-brein-verbinding en bespreek praktiese, eenvoudige maniere om jou mikrobioom te ondersteun. Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com
    for information about our collection and use of personal data for
    advertising.
  • Grys en Gatvol

    Kroniese Uitputting: Waarheen is my Energie?

    2026/06/02 | 45 mins.
    Grys, Gatvol en Gedaan: Stres, uitbranding en waar jou energie heen verdwyn het.

    Geborg deur Probitec. https://probitec.co.za Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com
    for information about our collection and use of personal data for
    advertising.
  • Grys en Gatvol

    Knyp hier, knyp daar, en siedaar!

    2026/05/26 | 1h 2 mins.
    Ons praat blaas, vaginale prolaps, Kegels, fisioterapie en hoekom jou pelvic floor aandag verdien.

    Geborg deur Probitec. https://probitec.co.za

    Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com
    for information about our collection and use of personal data for
    advertising.
  • Grys en Gatvol

    Help! My blaas sak uit

    2026/05/19 | 14 mins.
    Wat is ’n prolaps, wat is die tekens, en hoe kyk jy self in die spieël? 🔍🌸
    Het jy al gewonder wat ’n prolaps (of versakking) presies is, maar jy is te bang of skaam om te vra? Jy is beslis nie alleen nie! Dit is iets waaroor veels te min vroue praat, maar wat geweldig baie van ons raak.
    In hierdie video bespreek ons:
    Wat beteken ’n prolaps nou eintlik in gewone mensetaal?
    Wat is die vroeë tekens en simptome waarna jy moet oplet (daardie swaar gevoel)?
    Die spieël-toets: ’n Praktiese, stap-vir-stap gids oor hoe om self in die spieël te kyk om te sien wat aangaan.
    Oefeninge: Hoe om jou pelviese vloer te versterk (en ja, ons doen selfs ’n paar kegel-oefeninge saam!).
    Onthou, kennis is krag! Dit is goed om die humor en die ligter kant van sake te sien, maar wanneer dit by ons liggame kom, moet ons weet hoe om na onsself te kyk.
    Deel jou stories in die kommentaar: Het jy al hiermee te doen gehad? Wat het jou gehelp? Kom ons praat daaroor! 👇

    Geborg deur Probitec. https://probitec.co.za Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com
    for information about our collection and use of personal data for
    advertising.
  • Grys en Gatvol

    Ma ...Waar begin en Eindig jy?

    2026/05/12 | 47 mins.
    MOEDERSDAG - Generasie gapings, liefde en leiding

    Geborg deur Probitec. https://probitec.co.za Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com
    for information about our collection and use of personal data for
    advertising.
More Alternative Health podcasts
About Grys en Gatvol
Ons praat, lag en huil oor peri- and post-menopousale dinge waaroor vroue wonder en fluister (of 2 uur in die oggend “google”) Volg ons op Facebook: https://www.facebook.com/grysengatvol Instagram https://www.instagram.com/grysengatvol
Podcast website

Listen to Grys en Gatvol, Feel Better, Live More with Dr Rangan Chatterjee and many other podcasts from around the world with the radio.net app

Get the free radio.net app

  • Stations and podcasts to bookmark
  • Stream via Wi-Fi or Bluetooth
  • Supports Carplay & Android Auto
  • Many other app features