PodcastsBusinessDie ekonomie minuut

Die ekonomie minuut

Waldo Krugell
Die ekonomie minuut
Latest episode

2061 episodes

  • Die ekonomie minuut

    Die week se ekonomiese nuus

    2026/2/06 | 2 mins.
    AGOA, PMI, brandstofpryse, aandelemakrte en volgende week se nuwe data...
  • Die ekonomie minuut

    Die markte hou kommentators nederig

    2026/2/03 | 2 mins.
    Net toe die storie van ʼn swakker dollar, hoĂ« goudprys, sterker rand, laer olieprys en sterk beurse te goed klink om waar te bly het markte Vrydag kommentators nederig gehou. Aandelebeurse se indekse is laer, die rand verhandel weer bo R16 per dollar, goud is ver onder $5000 per fyn ons en die olieprys is op $65 dollar per vat nadat dit net onder $70 gedraai het. So wat het gebeur?
  • Die ekonomie minuut

    Die repokoers bly onveranderd

    2026/1/30 | 1 mins.
    Die MonetĂªre Beleidskomitee het gister die repokoers onveranderd gelaat. Die verklaring oortuig mens nieheeltemal van die noodsaak van inkrimpende beleid nie. Hulle sĂª die risikos wat inflasie kan verlaag of verhoog is in balans.
  • Die ekonomie minuut

    Ozempic en lugrederye

    2026/1/27 | 1 mins.
    Daar is genoeg ernstige dinge om te sĂª oor die goudprys bo $5000 en die rand onder R16 per dollar, maar ek los dit alles to na Donderdag se repokoersbesluit. Vandag se Minuutgaan oor die impak wat gewigsverlies medikasie, die GLP-1’s soos Ozempic, op lugrederye in die VSA se winsgewendheid kan hĂª.
  • Die ekonomie minuut

    Klein treë in 'n beter rigtig?

    2026/1/23 | 2 mins.
    Week-tot-week en selfs maand-tot-maand is dit moeilik om te sĂª hoe dit met die ekonomie gaan. Die nuutste data is vir November en Desember verlede jaar en baie keer wys al dieaanwysers nie in dieselfde rigting nie. Die narratief is dat Suid-Afrika einde verlede jaar ʼn beter rigting ingeslaan het en mens sien dit in die aandelemark. Die ekonomiese aanwysers is egter nog nie so duidelik nie.

More Business podcasts

About Die ekonomie minuut

Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.
Podcast website

Listen to Die ekonomie minuut, The Money Show and many other podcasts from around the world with the radio.net app

Get the free radio.net app

  • Stations and podcasts to bookmark
  • Stream via Wi-Fi or Bluetooth
  • Supports Carplay & Android Auto
  • Many other app features
Social
v8.5.0 | © 2007-2026 radio.de GmbH
Generated: 2/10/2026 - 5:17:40 AM