Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Charlene Grobler en Ian van Zyl van die Jakaranda en Louis Botha Kinderhuise. Die staat se patetiese hantering van die NPO-krisis noodsaak dringende ingryping vanuit die publiek.Enige hulp sal waardeer word.Jakaranda Kinderhuis:ABSA 14 3014 0724Cheque accountBranch 632 005Reference - #MADLouis Botha Kinderhuis:ABSA 40 5108 2782Cheque accountBranch 632 005Reference - #MAD Jakaranda Kinderhuis en Louis Botha Kinderhuis kan artikel 18A uitreik vir donasies gemaak. Die bedrag kan by netto belasbare inkomste afgetrek word voor belasting aan SARS betaal word.Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
--------
27:10
--------
27:10
DIRK VAN ZYL SMIT 2
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels weer met Dirk Van Zyl Smit. Dirk is 'n uitnemende sakeman met 'n skerp aanvoeling vir geleenthede en innovering. Hy moes egter in sy lewe groot hindernisse en terugslae oorkom. Dirk is die skrywer van die boek "Opgeklim en weer gery".YouTube & Podcast: bit.ly/sdsdi079Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
--------
1:07:17
--------
1:07:17
DIRK VAN ZYL SMIT
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met Dirk Van Zyl Smit oor sy vermoeiende akademiese stryd, lank voordat disleksie bekend was aan Jan Alleman. Vandag is Dirk 'n formidabele besigheidsman ondanks talle uitdagings. Dirk is die skrywer van die boek "Opgeklim en weer gery".Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
--------
1:18:01
--------
1:18:01
THEO DE JAGER 7
Gerhard Papenfus, chief executive of NEASA, and Theo de Jager, executive chairman of SAAI, discuss President Trump's statements regarding expropriation without compensation, what this Act means for farmers, business owners and the South African economy.Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
--------
1:08:08
--------
1:08:08
KOOS MALAN 6
Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels met die konstitusionele juris Prof. Koos Malan oor die potensiële gevolge van die Trump administrasie vir Suid-Afrika, die probleme in die Regering van Nasionale Eenheid en Parks Tau se R100 miljard fonds vir Swart Bemagtiging.Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
Explore candid discussions on South African social, cultural, and political issues with Gerhard Papenfus, CE of NEASA, and various guests. See www.neasa.co.za for more information.