PodcastsKids & FamilyGesonde gesinne

Gesonde gesinne

Maroela Media
Gesonde gesinne
Latest episode

77 episodes

  • Gesonde gesinne

    Gesonde gesinne | Gebruik keuses reg vir kleuters tot tieners

    2026/03/06 | 12 mins.
    Te veel keuses maak kinders net onseker, en valse keuses skep konflik. Lourindi verduidelik in “Gesonde gesinne” hoekom minder keuses eintlik meer rustigheid bring.
  • Gesonde gesinne

    Gesonde gesinne | Wanneer ‘asseblief’ jou gesag ondermyn

    2026/02/26 | 14 mins.
    Geen kind wil ʼn onseker leier volg nie, daarom sê Lourindi Nel in hierdie episode van “Gesonde gesinne” dat jou kalm stem sterker as enige dreigement is.
  • Gesonde gesinne

    Gesonde gesinne | Wanneer ‘dis nie so erg nie’ meer skade doen as goed

    2026/02/19 | 12 mins.
    Jou kind hoef nie minder te voel om sterker te word nie.
  • Gesonde gesinne

    Gesonde gesinne | Jou gesin is ʼn span, so moenie vergelyk nie

    2026/02/13 | 12 mins.
    In jou gesin behoort die fokus op spanwerk te wees, nie ʼn wennerspodium vir elke kind nie. Vergelyking steel selfwaarde, maar erkenning kan dit weer opbou.
  • Gesonde gesinne

    Gesonde gesinne | Jou woorde word jou kind se innerlike stem

    2026/02/02 | 10 mins.
    Jou kind is nie die probleem nie, maar verkeerde gedrag is wel. In hierdie aflewering van Gesonde gesinne nooi berader Lourindi Nel ouers om stadiger te praat en sagter te kyk.

More Kids & Family podcasts

About Gesonde gesinne

In dié reeks gesprekke bied ons toeganklike en praktiese ouerleiding en ondersteuning aan gesinne. Ons bespreek die fondasie van ʼn sterk gesin, deel strategieë vir opbouende dissipline en help jou om jou kind se behoeftes en gedrag beter te verstaan. Ons verskaf ook ondersteuning aan gesinne met neurodivergente kinders. Skink ʼn koppie boeretroos, en kom luister saam! "Gesonde gesinne" word vervaardig deur Maroela Media. Die gas, Lourindi Nel, is van LearningForLife.online.
Podcast website

Listen to Gesonde gesinne, Focus on the Family with Jim Daly and many other podcasts from around the world with the radio.net app

Get the free radio.net app

  • Stations and podcasts to bookmark
  • Stream via Wi-Fi or Bluetooth
  • Supports Carplay & Android Auto
  • Many other app features

Gesonde gesinne: Podcasts in Family

  • Podcast Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal
    Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal
    Drama, Fiction
  • Podcast Inkommers
    Inkommers
    Drama, Fiction, History