Powered by RND
PodcastsBusinessBeesdam Besigheid

Beesdam Besigheid

Beesdam Besigheid
Beesdam Besigheid
Latest episode

Available Episodes

2 of 2
  • Drome, SA se Toekoms & Is Daar Hoop? | Beesdam Podcast EP2
    In hierdie episode van die Beesdam Podcast gesels ons oor drome—die snaakse, die creepy, en die diep betekenisvolle. Maar ons duik ook in ’n groot vraag: Is daar nog ’n toekoms vir Suid-Afrika, of is alles verlore?Mense sê gereeld die land is in sy maai, maar is dit regtig so, of is daar nog hoop? Ons deel verskillende perspektiewe, lag oor weird droomstories en probeer sin maak van wat voorlê.🔔 Onthou om te subscribe, te like, en jou mening in die comments te los!#BeesdamPodcast #Drome #ToekomsVanSA #HoopOfMoedeloos
    --------  
    41:45
  • Introduction
    Beesdam Podcast 🎙️Welkom by die Beesdam Podcast!In hierdie eerste episode deel ons die storie van Beesdam – hoe dit alles begin het, die uitdagings wat ons moes oorkom en die lesse wat ons geleer het op ons besigheidsreis.Luister saam vir inspirasie, lag, en eerlike gesprekke oor entrepreneurskap!🌐 Webwerf: www. Beesdam.co.za📷 Instagram: Beesdam Instagram📘 Facebook: Beesdam Facebook#Beesdam #Podcast #Entrepreneurskap #Besigheid
    --------  
    37:41

More Business podcasts

About Beesdam Besigheid

Welkom by Beesdam Besigheid, waar ons gaan praat oor besigheid, entrepreneurskap en hoe om n sukses van jou besigheid te maak... 'n Paar bekendes deel hulle ervarings van hulle pad tot sukses en ons delf net dieper in algemene besigheid!!
Podcast website

Listen to Beesdam Besigheid, BizNews Radio and many other podcasts from around the world with the radio.net app

Get the free radio.net app

  • Stations and podcasts to bookmark
  • Stream via Wi-Fi or Bluetooth
  • Supports Carplay & Android Auto
  • Many other app features
Social
v7.16.2 | © 2007-2025 radio.de GmbH
Generated: 5/3/2025 - 4:01:13 PM