Powered by RND
PodcastsComedyWat sê die Tannies

Wat sê die Tannies

Afrikaans.Radio
Wat sê die Tannies
Latest episode

Available Episodes

5 of 5
  • Dit is te KORT! Help asb!
    Liewe Tannies, Ok, so ek is ‘n man van 32 en nog ‘n virgin. Ek was al in ‘n paar verhoudings maar ek kry dit nie oor myself om my broek af te trek en die ding te doen nie. Ek kyk mooi na myself, is goed gebou ens. Maar ek is bang "dit", daar onder, is te klein en dat die girl vir my gaan lag. Dit maak my so nervous dat as ek sien die verhouding begin in daai rigting gaan dan breek ek dit sommer af. So, hoe groot moet dit daar onder wees? Want ek lyk nie soos die mans in die porn movies nie. Afrikaans.Radio · Wat sê die Tannies
    --------  
    10:22
  • Ek is "anders", help asb!
    Anoniem vra vir Tannie Lettie en Tante Meraai hoe hul sal reageer as een van hulle kinders gay of lesbies is? Sy weet al vir jare dat sy van meisies hou en “anders” is as haar vriende. Sy is bang om uit die kas te klim maar ‘n verhouding raak nou ernstig. Afrikaans.Radio · Wat sê die Tannies
    --------  
    10:07
  • Die Skoonma
    Anoniem vra raad vir Tannie Lettie en Tante Meraai oor haar skoonma. Volgens die brief aan die Tannies kan die dame niks reg doen in die oë van haar skoonma nie, en sy kom sommer 7 uur die oggend in hul kamer in om met haar skoor te soek. Afrikaans.Radio · Wat sê die Tannies
    --------  
    8:44
  • Tannies help! Ek wil nie pissies grootmaak nie.
    Anoniem vra raad by Tannie Lettie en Tante Meraai oor sy twee seuns. Nog jonk maar onder hul Ma se invloed. Hy is bang dat hy "pissies" grootmaak omdat Ma die kinders oppiep. Luister wat is die Tannies se raad. Afrikaans.Radio · Wat sê die Tannies
    --------  
    11:49
  • Is al die goeie Afrikaanse musiek reeds gemaak?
    Tannie Lettie en Tante Meraai gee raad oor Afrikaanse musiek. Die Tannies het ‘n brief ontvang wat vra vir goeie Afrikaanse liedjies wat die persoon kan luister in hul bakkie en ook wanneer hulle braai. Die Tannies deel hul idees oor wat is ‘n goeie begin sonder om spookasem musiek te luiter. Afrikaans.Radio · Wat sê die Tannies
    --------  
    15:43

More Comedy podcasts

About Wat sê die Tannies

Wysheid met ’n glimlag – net soos die tannies dit kan gee Tannie Lettie en Tante Meraai bring hul unieke kombinasie van humor en praktiese raad na jou met Wat sê die Tannies? Geen vraag is te groot, te klein, of te simpel nie – of dit oor liefde, lewe, of ’n lekker koekresep is, die tannies het altyd iets om te sê!
Podcast website

Listen to Wat sê die Tannies, No Such Thing As A Fish and many other podcasts from around the world with the radio.net app

Get the free radio.net app

  • Stations and podcasts to bookmark
  • Stream via Wi-Fi or Bluetooth
  • Supports Carplay & Android Auto
  • Many other app features

Wat sê die Tannies: Podcasts in Family

Social
v7.16.2 | © 2007-2025 radio.de GmbH
Generated: 4/25/2025 - 5:38:52 PM