244 episodes
- Nie vir die sensitiewe luisteraar nie.
Hy het normaal gelyk.
Hy het tussen gewone mense geloop.
Hy het ’n vrou, kinders en ’n bynaam gehad wat amper vriendelik geklink het:
Boetie Boer.
Maar agter die naam was Stewart Wilken — een van Suid-Afrika se donkerste reeksmoordenaars.
In hierdie episode kyk ons na die man agter die bynaam, die slagoffers wat nooit vergeet moet word nie, en die skrikwekkende vraag:
Word monsters gebore… of gemaak?
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.
Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels.
Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:
Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube
As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee
As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie!
Hoop jy geniet die episode.
Lekker slaap.
#Podcast #AfrikaansPodcast #Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #OnderDieLamplig #MarietjieKoekemoer #TrueCrime #DetectiveStories #BoetieBoer #StewartWilken #Johannesburg #CapeTown #Durban #SouthAfricanTrueCrime - Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.
Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels.
Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:
Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube
As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee
As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie!
Hoop jy geniet die episode.
Lekker slaap.
#Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker - In Johannesburg in die 1990's, het polisie gedink hulle soek twee verskillende moordenaars.
Een by Wemmer Pan, en een wat kleremakers met 'n hammer aanval. Maar toe kom die skok, dit was dieselfde man, Cedric Maake, die Wemmer Pan moordenaar.
27 moorde. 133 aanklagte. 1340 jaar tronkstraf.
En die ding wat help om die saak oop te breek, nie 'n dramatiese bekentenis nie, nie 'n movie moment nie, 'n lay-by slip.
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.
Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels.
Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:
Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube
As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee
As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie!
Hoop jy geniet die episode.
Lekker slaap.
#Podcast #AfrikaansPodcast #Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #OnderDieLamplig #MarietjieKoekemoer #TrueCrime #DetectiveStories #CedricMaake #WemmerPanMurders #WemmerPan #Johannesburg #SouthAfricanTrueCrime - Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.
Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels.
Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:
Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube
As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee
As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie!
Hoop jy geniet die episode.
Lekker slaap.
#Afrikaans#Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #SirArthurConanDoyle - Sy't 'n DVD gehuur, 'n tydskrif gekoop, en huis toe gegaan vir 'n gewone middag. 'n Paar uur later is Inge Lotz dood in haar woonstel gevind, en meer as 20 jaar later bly een vraag steeds onbeantwoord. Wie het daardie middag haar woonstel binnegegaan?
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.
Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels.
Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms:
Linktr.ee • Patreon • Instagram • Facebook • YouTube
As jy graag die potgooi wil ondersteun met 'n donasie: Buy Me A Coffee
As jy nie finansieel kan ondersteun nie, ons verstaan, en moenie sleg voel nie, druk die "Share" knoppie en stuur hom vir jou beste pêl, dit help ons net so baie!
Hoop jy geniet die episode.
Lekker slaap.
#Podcast #AfrikaansPodcast #Afrikaans #Expats #AfrikaansPodcats #Fairytales #Fables #SouthAfrica #AdultStories #Slaapstories #Slaapstoriesvirgrootmense #learnafrikaans #SouthAfrican #TrotsAfrikaans #afrikaansisgroot #afrikaansislekker #mytaal #localislekker #OnderDieLamplig #MarietjieKoekemoer #TrueCrime #DetectiveStories #IngeLotz #Stellenbosch #CapeTown #SouthAfricanTrueCrime
More Arts podcasts
Trending Arts podcasts
About Slaapstories Vir Grootmense
Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland.
Nuwe episode elke Sondag.
https://linktr.ee/slaapstoriesvirgrootmense
Podcast websiteListen to Slaapstories Vir Grootmense, 99% Invisible and many other podcasts from around the world with the radio.net app

Get the free radio.net app
- Stations and podcasts to bookmark
- Stream via Wi-Fi or Bluetooth
- Supports Carplay & Android Auto
- Many other app features
Get the free radio.net app
- Stations and podcasts to bookmark
- Stream via Wi-Fi or Bluetooth
- Supports Carplay & Android Auto
- Many other app features

Slaapstories Vir Grootmense
Scan code,
download the app,
start listening.
download the app,
start listening.