Skip to content
PodcastsRugbyRaakvat Rugby!

Raakvat Rugby!

Megafoon Sport!
Raakvat Rugby!
Latest episode

36 episodes

  • Raakvat Rugby!

    Episode 1: Hendrik Cronjé vertel ons meer oor SA Rugby se ACKERLEY transaksie, die Springbokke en VRK nuus!

    2024/10/23 | 56 mins.
    Ons wil almal graag meer weet oor SA Rugby se beoogde transaksie met die Ackerley Sport Group! Ons het gesels met Hendrik Cronjé van Rapport en hy vertel ons wat die huidige stand van sake met die transaksie is!

    Ons gesels ook oor die Springbokgroep vir die November toetse en oor 'n paar spelerskuiwe wat in die nabye toekoms in die URC kan gebeur!
  • Raakvat Rugby!

    Episode 10: Is die kies van Sacha die begin van die einde vir die ouer Springbokke? Wat is Rassie se planne?

    2024/08/08 | 42 mins.
    Rassie het verras met die dapper keuse van Sacha Feinberg-Mngomezulu op losskakel, en dit in 'n belangrike wedstryd teen 'n moeilike Australiese span. Alhoewel Handré Pollard op die bank ingesluit is, kan mens nie help om te wonder hoe die pad vorentoe vir die ouer Springbokke lyk nie,

    MW en Simon gesels ook oor die nuwe reëls en of die Springbokke hierdie Kampioenska ten alle koste moet wen.
  • Raakvat Rugby!

    Episode 9: Rassie se nuutste eksperiment om Duane te vervang. Is Elrigh Louw 'n beter opsies as Evan Roos?

    2024/08/05 | 43 mins.
    MW en Simon gesels oor net mooi alles - van skolerugby tot Curriebeker tot sewes tot die Springbokke!
  • Raakvat Rugby!

    Episode 8: Rassie, kry tog nou net vir Manie Libbok 'n skopafrigter asseblief! Vir die Springbokke se onthalwe!

    2024/08/05 | 36 mins.
    'n Paar Bokke het hulle hande hoog opgesteek in die toets teen Portugal en 'n paar het nou nie juis die wêreld aan die brand gespeel nie. André se duikslag is ook weer 'n ander storie en Manie het alweer misgeskop! Dan het Rassie vir 'n paar verrassings gesorg met die Springbokgroep vir die Australiese toetse.

    MW en Simon gesels oor die toets teen Portugal en kyk ook na die groep wat Australië toe aan!
  • Raakvat Rugby!

    Episode 7: Waar het dinge skeefgeloop vir die Springbokke? PLUS: Is die nuwe geslag spelers die antwoord?

    2024/07/24 | 1h 7 mins.
    En daar gaan staan verloor ons toe teen Ierland in die tweede toets! Wat het verkeerd geloop? Wat kan ons anders doen? Is dit tyd vir nuwe bloed?

    MW en Simon gesels oor die toetsreeks teen die Iere en kyk ook na die span wat vir die wedstryd teen Portugal gekies!
More Rugby podcasts
About Raakvat Rugby!
By Raakvat Rugby! gesels ons oor rugby en niks anders as rugby nie! Ons bespreek gereeld die nuutste verwikkelinge in die rugbywêreld, van internasionale rugby tot skolerugby en alles tussen in. At Raakvat Rugby! we chat about rugby, and nothing other than rugby! We regularly discuss the latest news and developments in the world of rugby, from international to schools rugby and everything inbetween!
Podcast website

Listen to Raakvat Rugby!, Aotearoa Rugby Pod and many other podcasts from around the world with the radio.net app

Get the free radio.net app

  • Stations and podcasts to bookmark
  • Stream via Wi-Fi or Bluetooth
  • Supports Carplay & Android Auto
  • Many other app features