In hierdie episode van Ewe Anders gesels Ricia en Mia oor geslagstereotipes – waar dit vandaan kom en hoekom dit steeds so sterk in ons samelewing leef. Is dit regtig “natuurlik” dat sekere geslagte na spesifieke belangstellings neig, of word ons van kleintyd af subtiel (en soms minder subtiel) geleer wat ons behoort te geniet?
Ons delf dieper in die invloed van biologie teenoor omgewing, die rol van opvoeding, kultuur en media, en hoe hierdie veralgemenings ons keuses, identiteit en selfbeeld kan vorm. Is daar werklik vaste patrone, of het ons bloot gewoond geraak aan sekere narratiewe?
Follow ons op Instagram:
Ewe Anders podcast:
https://www.instagram.com/ewe_anders_podcast?igsh=MThwMnYwNmk2b3Vjcg==
Ricia Bester:
https://www.instagram.com/ricia_welding?igsh=bnAycGhicTB6NTd6&utm_source=qr
Mia Knoesen:
https://www.instagram.com/miaknoesen?igsh=MTY5bG5maTI2eW5wNA==
Jou Afrikaans Podcast :)