#SlatDiePad

GROOTfm 90.5
#SlatDiePad
Latest episode

150 episodes

  • #SlatDiePad

    Marieke en Eugene Erasmus - Kids in action - Cemetary Care.

    2021/03/19 | 14 mins.
    Marieke en Eugene Erasmus het saam met Ma Charmaine Erasmus die Hartbeespoort Begraafplaas besoek en was so bedroef om die grafte in so 'n toestand te sien. Hulle het toe net daar en dan besluit om 'n besigheid te begin op so jong ouderdom. Luister gerus weer hier na die #PodCast.
  • #SlatDiePad

    #SlatDiePad Francis Cloete red Estelle en drie kinders se lewe

    2021/02/12 | 29 mins.
    Francis Cloete het sy storie met ons kom deel oor hoe hy in 1988 onverwags Estelle en haar drie kinders se lewe moes red. Hy het hierdie jaar, 34 jaar later, uitgereik en vir Estelle probeer opspoor. Estelle het ook by ons aangesluit in die ateljee met 'n boodskap vir Francis. Luister gerus weer hier na die podcast.
  • #SlatDiePad

    #SlatDiePad Jannie Putter oor sy nuwe boek - Wen 'n hart

    2021/02/11 | 29 mins.
    Jannie Putter het op #SlatDiePad kom draai maak om te gesels oor sy nuwe boek "Wen 'n hart". Luister gerus weer hier na die onderhoud.
  • #SlatDiePad

    #SlatDiePad Jarelange verneukery - Hoe vergewe jy?

    2020/12/08 | 34 mins.
    Russel en Sanet Fagan het op #SlatDiePad by Ruben Delmage en Nina Coetzer 'n draai kom maak om te gesels oor hoe Sanet vir Russell moes vergewe na jarelange verneukery... Luister gerus weer hierna.
  • #SlatDiePad

    #SlatDiePad HUB van Atterbury - Armond Boshoff

    2020/11/26 | 25 mins.
    HUB van die Atterbury groep - Armond Boshoff het op #SlatDiePad by Ruben en Nina kom inloer om te gesels oor die splinternuwe Castle Gate sentrum wat Donderdag 26 November sy deure oopmaak. Luister gerus weer hier na die onderhoud.

More Technology podcasts

About #SlatDiePad

Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog nie ‘n vuur aangesteek het teen die tyd wat jy inskakel op Ruben Delmage se #SlatDiePad nie, gaan jy beslis teen die einde van sy program al ‘n vleisie braai... Da’ vat hy! Dit is onaanvaarbaar om nie in te skakel wanneer Ruben op die lug is nie! Draai daai radio se knop en #TjoenIn!
Podcast website

Listen to #SlatDiePad, Deep Questions with Cal Newport and many other podcasts from around the world with the radio.net app

Get the free radio.net app

  • Stations and podcasts to bookmark
  • Stream via Wi-Fi or Bluetooth
  • Supports Carplay & Android Auto
  • Many other app features

#SlatDiePad: Podcasts in Family