743 episodes
- ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na misdaad in die land; die Madlanga-kommsssie; en internasionale nuus. Die paneel is emiritus professor Johannes Froneman, ontleder Jan-Jan Joubert en die politieke redakteur van Netwerk24, Gert van der Westhuizen.
- ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na die tekort aan medisyne in die land; die weermagpenioenarisse wat die Departement van Verdediging hof toe sleep oor hulle mediese bystandvoordele wat opgedroog het; en die oorlog in die Midde-Ooste. Die paneel is die ontleder prof. Pieter Duvenage, Antionette Slabbert, voorsitter van die Persklub en dr. Oscar van Heerden, senior navorser en ontleder van die Universiteit van Johannesburg se Sentrum vir Afrika Diplomasie en Leierskap.
More News podcasts
Trending News podcasts
About Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Podcast websiteListen to Kommentaar, Today in Focus and many other podcasts from around the world with the radio.net app

Get the free radio.net app
- Stations and podcasts to bookmark
- Stream via Wi-Fi or Bluetooth
- Supports Carplay & Android Auto
- Many other app features
Get the free radio.net app
- Stations and podcasts to bookmark
- Stream via Wi-Fi or Bluetooth
- Supports Carplay & Android Auto
- Many other app features


Kommentaar
Scan code,
download the app,
start listening.
download the app,
start listening.
Kommentaar: Podcasts in Family




































