34 episodes
- Huidig is terug!
Huidig het in 2021 'n kompetisie vir ongepubliseerde digters aangebied, in samewerking met die Letterling span - genaamd Letter.dig. Brigitte en Michelle gesels met Sybrand oor Letterling se ontstaan en die span agter dié Afrikaanse poësie Instagram-rekening.
Sien meer van Letterling op Instagram by @Letter.ling.
Sybrand en die Huidig aanbieders gesels ook met die wenners van die Letter.dig kompetisie. Jana Schoeman het 3de plek verower met haar gedig 'Lyfstraf'. Tamlyn Colleen Swartbooi is the tweedeplekwenner met haar gedig 'Oumie se vrees'. Jacques Strydom het as die wenner uit die stryd getree met sy gedig 'In vere ('n Pleidooi)'. Die wenners lees hul wen-gedigte voor en vertel meer oor die skryf daarvan.
Sien meer van Tamlyn Colleen Swartbooi se skryfwerk op Instagram, @digter_juffie.
Sien meer van Jacques Strydom se skryfwerk op Instagram, @glasasem.
Wil jy meer van huidig hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:
Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig
YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l
Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig
Spotify - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTal
Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/ - Wou jy nog altyd 'n boek publiseer? Luister na hierdie episode! Jong skrywer Heinrich Rix deel sy reis van roman skryf en selfpublikasie met HUI-DIG.
Kry Heinrich se roman, What Are The Chances, hier: https://heinrichrix.com/
Kontak Heinrich op Instagram, @heinrichrix24, of per epos by info@heinrichrix.com.
Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:
Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig
YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l
Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig
Spotify - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTal
Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/ - Brigitte en Michelle verken Afrikaanse folklore wat hul weg na poësie gevind het. Klassieke digters NP van Wyk Louw en Sheila Cussons is aan die woord, as ook huidige digters Jolyn Phillips en Corlia Fourie. En natuurlik 'n ou gunsteling: Taylor Swift.
Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:
Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig
YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l
Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig
Spotidy - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTal
Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/ - In hierdie episode word die lof van Pretoria besing. Ons gesels ook met ‘n spesiale gas al die pad uit Suid-Korea. Anke Marais het die zine Framed saamgestel met haar liefde vir Pretoria as beweegrede. Die gesprek met Anke begin rondom 25min.
Jy kan Framed hier lees: https://issuu.com/u16009330/docs/framed
Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:
Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig
YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l
Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig
Spotidy - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTal
Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/ - Episode 30 verken die nuwe normaal wat vir ons wag wanneer die pandemie tot 'n einde kom. Luister na gedigte van Charl-Pierre Naudé, Bibi Slippers, Antjie Krog en 'n singstorie van Bittereinder.
Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:
Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig
YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l
Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig
Spotidy - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTal
Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
More Arts podcasts
Trending Arts podcasts
About huiDIG
huiDIG is 'n potgooi waar twee regstudente die Afrikaanse poësie verken. Afrikaanse digkuns, oud en nuut, word in die konteks van vandag geplaas in hierdie lighartige verkenning van die betowerende krag van poësie.
Podcast websiteListen to huiDIG, The Book Club and many other podcasts from around the world with the radio.net app

Get the free radio.net app
- Stations and podcasts to bookmark
- Stream via Wi-Fi or Bluetooth
- Supports Carplay & Android Auto
- Many other app features
Get the free radio.net app
- Stations and podcasts to bookmark
- Stream via Wi-Fi or Bluetooth
- Supports Carplay & Android Auto
- Many other app features

huiDIG
Scan code,
download the app,
start listening.
download the app,
start listening.