Skip to content
Radio Logo
PodcastsKids & FamilyeKind Bybelstories | Die Podcast

eKind Bybelstories | Die Podcast

ekind
Latest episode

10 episodes

  • eKind Bybelstories | Die Podcast

    Episode 9 | Dawid en Goliat

    2026/11/21 | 13 mins.
    eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Dawid en Goliat, die verhaal van hoe God 'n jong seun gebruik het om een van Israel se grootste vyande, Goliat te verslaan met net een klein klippie.

    Besoek www.ekerk.org om 'n hulpmiddel vir ouers, om saam met jou kind oor die episode te gesels, en 'n inkleurprent wat saam met hierdie episode gaan, af te laai. Episodes word twee-weekliks vrygestel.
  • eKind Bybelstories | Die Podcast

    Episode 8 | Kos uit die hemel

    2026/11/06 | 12 mins.
    eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Kos uit die hemel. Die Israeliete trek deur die woestyn. Hulle word baie honger. Die Here stuur vir hulle kos uit die hemel.  
     
    Besoek www.ekerk.org om 'n hulpmiddel vir ouers, om saam met jou kind oor die episode te gesels, en 'n inkleurprent wat saam met hierdie episode gaan, af te laai. Episodes word twee-weekliks vrygestel.
  • eKind Bybelstories | Die Podcast

    Episode 7 | Die pad deur die Rooi See

    2026/10/24 | 12 mins.
    eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Die pad deur die Rooi See.  Die Israeliete trek uit Egipte uit.  Die Here maak vir hulle 'n pad deur die see wanneer die Egiptenare op hulle spoor is.

     

    Besoek www.ekerk.org om 'n hulpmiddel vir ouers, om saam met jou kind oor die episode te gesels, en 'n inkleurprent wat saam met hierdie episode gaan, af te laai. Episodes word twee-weekliks vrygestel.
  • eKind Bybelstories | Die Podcast

    Episode 6 | Die brandende bos

    2026/10/09 | 9 mins.
    eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Die brandende bos. Terwyl Moses sy skape opgepas het in die veld, het die Here aan hom verskyn deur 'n brandende bos.  Hierdie gebeurtenis het sy hele lewe verander.

    Besoek www.ekerk.org om 'n hulpmiddel vir ouers, om saam met jou kind oor die episode te gesels, en 'n inkleurprent wat saam met hierdie episode gaan, af te laai. Episodes word twee-weekliks vrygestel.
  • eKind Bybelstories | Die Podcast

    Episode 5 | Baba Moses in die mandjie

    2026/09/26 | 12 mins.
    eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Baba Moses in die mandjie.  Ons leer van hoe Moses se mamma en sussie, Mirjam vir baba Moses weggesteek het tussen die riete en hoe die Here ook 'n groot plan met sy lewe het.

    Besoek www.ekerk.org om 'n hulpmiddel vir ouers, om saam met jou kind oor die episode te gesels, en 'n inkleurprent wat saam met hierdie episode gaan, af te laai. Episodes word twee-weekliks vrygestel.
More Kids & Family podcasts
About eKind Bybelstories | Die Podcast
Bybelstories vir kleuters. Hulpmiddels vir ouers. Gesprekke wat saak maak. Nou beskikbaar. 
Podcast website

Listen to eKind Bybelstories | Die Podcast, Always Here and many other podcasts from around the world with the radio.net app

Get the free radio.net app

  • Stations and podcasts to bookmark
  • Stream via Wi-Fi or Bluetooth
  • Supports Carplay & Android Auto
  • Many other app features
eKind Bybelstories | Die Podcast: Podcasts in Family