20 episodes
- Kom leer oor hoe om minder emotional op te tree in 2026 en op te hou jouself en almal om jou te micromanage. Met ander woorde jou angs te probeer verminder.
Ek sien al hoe minder en minder mense wat hul resolutions aanlyn share, hoekom? Het jy iets wat jy in 2026 wil bereik?
Change is as good as a holiday, right?
Die is my New Year's Resolutions en ek dink hul kan vir jou ook iets beteken!
Message my as jy wil
Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: ekjyonspodcast@gmail.com - Shana tells the story of her daughter, Ava. And I share how Ava's story two years later touched and changed me.
Life on earth is short and fickle. Every moment, every situation, every tribulation and every victory is a "Lord what are you teaching/showing me?" opportunity.
When you choose life, there will always be a cost involved, this is the truth. Mamma, be willing to pay that cost.
Please listen and ask yourself what would you have done with such a diagnosis?
Trigger warning -This episode discusses pregnancy complications, medical pressure to terminate and stillbirth. Please listen with care.
Find Shanna on Instagram - faithfilled_mama
Message my as jy wil
Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: ekjyonspodcast@gmail.com - Ek is 'n realis, wat soms grens aan negatiwiteit so ek hoor gereeld dat ek net meer positief na die lewe moet kyk.
Moet ek? Moet jy? Moet ons? Kom vind uit wanneer jou positiewe uitkyk op die lewe toksies kan raak.
Message my as jy wil
Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: ekjyonspodcast@gmail.com - Blykbaar is die Kaap tans n popular opsie om na toe te verhuis, wie sou kon raai.
Die DA bedien die mense goed, "alles werk", dis Afrikaans (is dit regtig?), die berg is so mooi, dis so veilig en die see is kort op Mauritius se hakke.
Kom ek help jou agter die kap van die byl kom.
As 'n Vrystater wat in 2021 Kaap to getrek het op soek na beter geleenthede, het ek BAIE geleer, wie is die ideale persoon wat goed in die Kaap sal aanpas? Hoe baie weet jy regtig van die kultuur en die Kaap se mense? Hoe lyk die geografie? Kom vind uit.
Die is my ervaring, nie noodwendig almal sin nie.
My hart is altyd - om kennis oor te dra.
Liefde
Mienke
Message my as jy wil
Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: ekjyonspodcast@gmail.com - Om vir drie jaar single te gewees het, soos ek is een ding, maar Charlene het 28 jaar se ervaring.
Kom vind uit hoe om jou single vriende te hanteer of te ondersteun in die tydperk van hul lewens. Ek weet jy wil net help. Maar maak jy dalk meer skade?
Ek doen soms.
Liefde
Mienke
Message my as jy wil
Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: ekjyonspodcast@gmail.com
More Education podcasts
Trending Education podcasts
About Ek Jy Ons
Adulting is baie rof, kom ons figure dit saam uit. Ons voer gesprekke oor relevante topics waarmee meeste van ons emosioneel en fisies worstel.Ek hoop jy is hier vir ACTUAL self-improvement, want ek deel hard-truths en jy gaan definitief soms dink my “tone” is harsh. Maar my intensie is altyd om te probeer help. Afrikaans en trots, met steeds bietjie Engels.
Podcast websiteListen to Ek Jy Ons, The Mel Robbins Podcast and many other podcasts from around the world with the radio.net app

Get the free radio.net app
- Stations and podcasts to bookmark
- Stream via Wi-Fi or Bluetooth
- Supports Carplay & Android Auto
- Many other app features
Get the free radio.net app
- Stations and podcasts to bookmark
- Stream via Wi-Fi or Bluetooth
- Supports Carplay & Android Auto
- Many other app features


Ek Jy Ons
Scan code,
download the app,
start listening.
download the app,
start listening.





























