Skip to content
Radio Logo
PodcastsArtsTaaltoffie

Taaltoffie

Maroela Media
Latest episode

150 episodes

  • Taaltoffie

    ‘Idees Vol Vrees’ kuier by die Jan Braai-vleisvuur

    2026/11/19 | 13 mins.
    “Daar is bietjie tong-in-die-kies-humor, en jy kan dit interpreteer soos jy wil, maar ek hou dit altyd skoon sodat dit vir oud en jonk is.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
  • Taaltoffie

    Genade op genade vir Moeggesukkel se Jacques Papenfus

    2026/11/13 | 18 mins.
    “Nou kan jy terugkyk en jy kan presies sien wat gebeur het. En belangrik: Nou kan jy God se hand in elke liewe detail sien.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
  • Taaltoffie

    Fransjohan Pretorius oor geskiedenis as familie-erfenis

    2026/11/06 | 17 mins.
    “Daarom is dit belangrik om van die verlede bewus te wees en daaroor te praat, anders gaan die volgende geslag sê: ‘Ons weet nie wat met oupa en ouma gebeur het nie.’” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
  • Taaltoffie

    Die braaibroodjie se storie is ons storie

    2026/10/30 | 22 mins.
    “Toe ek begin google om te sien wat ek oor die braaibroodjie kan leer, kon ek absoluut niks inligting vind nie. Dit het my gefassineer, want as jy daaraan dink, ’n braaibroodjie is so geliefd soos die Springbokke, soos melktert, soos brandewyn.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
  • Taaltoffie

    Keith Juluka se TikTok-treffer word kinderboek

    2026/10/09 | 11 mins.
    “Ek is nie die ‘poster boy’ van Afrikaanse musiek of van Afrikaans as taal nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media
More Arts podcasts
About Taaltoffie
Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings. "Taaltoffie" word vervaardig deur Maroela Media.
Podcast website

Listen to Taaltoffie, Die Storiekas and many other podcasts from around the world with the radio.net app

Get the free radio.net app

  • Stations and podcasts to bookmark
  • Stream via Wi-Fi or Bluetooth
  • Supports Carplay & Android Auto
  • Many other app features
Taaltoffie: Podcasts in Family