Nuuspod wil by Pieter Mulder, Dawie Roodt en Leon Wessels weet of SA 'n mislukte staat is
-------- Β
37:39
--------
37:39
In gesprek met Patricia de Lille
Nuuspod praat met Patricia de Lille oor bewerings van korrupsie en bedrog
-------- Β
21:45
--------
21:45
Die DA is g'n rassisties nie
Nuuspod praat met Tim du Plessis oor die toekoms van die DA
-------- Β
14:57
--------
14:57
Wie is Ace Magashule?
Die skrywer van die boek Gangster State, Pieter-Louis Myburgh, gee agtergrondinligting oor die man wat met van die grootste korrupsie in die land verbind word.
-------- Β
40:26
--------
40:26
Sal die ANC skeur?
Die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee hou die naweek βn buitengewone vergadering en die verwagtinge is dat daar vuurwerke gaan wees. Dit volg na president Cyril Ramaphosa se brief aan die ANC waarin hy korrupsie voor die deur van die party self lΓͺ. Boonop moet sekretaris-generaal Ace Magashule voor die integriteitskomitee verskyn. Die president, wat volgens alle aanduidings βn beleΓ«rde man op die oomblik is, het die noodwendige reaksie vanuit die party met sy brief ontlok. Eers het Tony Yengeni hom sommer blatant gevra om self opsy te staan, soos wat hy ander partylede aanbeveel het. En oudpresident Jacob Zuma het in βn brief aan Ramaphosa skerp te velde getrek teen wat hy gesΓͺ het. Volgens Zuma plaas dit die party in βn onhoudbare situasie. Daar is selfs sprake van βn skeuring te midde van die gebeure. Om te hoor of dit so is, praat Nuuspod nou met die politieke ontleder Roland Henwood aan die Unviersiteit van Pretoria.