Wysheids- en gedigte boeke 6: Die boek Spreuke - deel twee
2026/1/29 | 9 mins.
Ons praat oor Spreuke 10 - 30 en lig enkele spreuke uit. Baie spreuke vertel hoe wysheid die teenoorgestelde is van dwaasheid. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Wysheids- en gedigte boeke 5: Die boek Spreuke - deel een
2026/1/22 | 10 mins.
Ons begin met die boek Spreuke : hoofstukke 1 - 9.  Daarin leer ons dat die boek ons wysheid wil leer en: wysheid begin met die dien van die Here. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Wysheids- en gedigteboeke 4: Die Psalms
2026/1/15 | 8 mins.
Vandag gesels ons verder oor die wonder van die Psalms wat vir ons behoue gebly het. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Wysheids- en gedigteboeke 3: Die boek van die Psalms
2026/1/08 | 10 mins.
Die boek van die Psalms is gedigte wat gesing of gebid is. Dis handige, klaar uitgeskryfde gebede wat ons vandag nog elke dag kan gebruik. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Kersfees 2025
2025/12/11 | 9 mins.
'n Kort kersboodskap vir 2025. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Tannie Carin en Tobias, 'n groen "puppet",-seuntjie, vertel Bybelstories in Afrikaans. Ons wil al die stories in die Bybel vertel - so Bybelgetrou as wat dit moontlik is op 'n kind se vlak.Geniet die Woord!