Powered by RND
PodcastsArtsAudreyStories
Listen to AudreyStories in the App
Listen to AudreyStories in the App
(471)(247,963)
Save favourites
Alarm
Sleep timer

AudreyStories

Podcast AudreyStories
Audrey Nolte Painter
Audrey tells "Bedtime Stories for Adults" in English: set in intriguing countries/places. Parts of the stories are true, the rest is imagination - as all good s...

Available Episodes

5 of 78
  • "Storks in Serbia." Serbia.
    Send us a textEnglish Fiction 1. "Storks in Serbia". This is my first English Podcast. I speak Afrikaans as a first language and I write in Afrikaans. This story was published in South Africa in the magazine SARIE. I wrote this in Serbia, in the town of Mokrin, when I visited a family in 2010. There are really massive lamp posts in Mokrin, and there are storks on most of them. They sit in nests. I have 4 children. One day, I sat under a stork. I had a chat with this stork to clearly explain that I did not want any more children (you all know that storks bring babies, right? The people of Serbia found my chat with storks on lamp post hilarious. But -- this story "Storks in Serbia" was the "baby" the storks brought me on that day. I want to dedicate this first English story to my friend, Linda Weed, for her encouragement to speak in English. Without her, every Podcast would still be in Afrikaans.Support the show
    --------  
    27:41
  • FIKSIE 5. "Noorderligte. Aurora Borealis." 'n Storie uit Kanada. Vir tieners en immigrante.
    Send us a textImmigrante storie. Hierdie storie is vir my oudste dogter. Ek moes haar alleen in Kanada in 'n klein dorpie los, toe sy 'n tieners was, omdat ek dringend SA toe moes gaan. Dit het my hart gebreek. Ek het die storie gemeng met Kanada ondervindinge, oor die coolste goed wat mens sien en beleef as jy in die kouer dele van Kanada woon. Ek was net 4 jaar in sneeu-gebied, maar dit het my lewe verryk. Margaret, die Kanadese vrou in die storie, bly regtig in 'n houthuisie. Sy het klassieke musiek gespeel en my so baie geleer. Margaret het 10 jaar in die Noordpool gebied gewoon. Storie opgedra aan my kind, en aan Margaret.Support the show
    --------  
    30:31
  • Bosnië 3. Moeilikheid in Sarajewo. Ek maak 'Kultuur' foute en mense gil op my. Swaar-reis tye.
    Send us a textEpisaode 3. As ek so na my eie stories luister, klink dit of ek op 'n Pienk-Wolkie deur Bosnië gefladder het. Nee! Die plek is 'n konstante paradoks en het my so deurmekaar gemaak. Een oomblik kuier ek by 'n towenaar, volgende oomblik gil iemand op my. Ek was in die moelikheid in Sarajewo. Sommer op die eerste dag al toe 'n man my naby my woonstel sommer uit die pad gestamp het. In 'n winkel het 'n ander man my uitgejaag (hy't geskreeu). Dan drink ek gou baie water, huil gou effens en sit iewers plat op die grond om net asem te kry. Dan maak ek stories oor ander goed -- nie die swaar goed van reis nie. Ek het alles verkeerd gedoen in Bosnië. Reis-gidse sê niks hierioor nie.Support the show
    --------  
    9:36
  • FIKSIE 4. "Die Luisteraar." Hierdie kortverhaal is in die tydskrif SARIE gepubliseer.
    Send us a textEk het hierdie verhaal die nag voor my 4e kind se 18e verjaardag geskryf -- as verjaardag geskenk aan haar. (Skies my ander 3 kinders dat julle nie "18e verjaardag-stories-wat-in-tydskrifte-was" gekry het nie -- bel vir mamma, dan praat ons.) "DIE LUISTERAAR" was die eerste verhaal wat einding met 'n keuse. Ek dink ek wou my dogter leer dat mens altyd 'n keuse het en dat mens soms 'n swaar keuse moet maak. Hierdie is die 1e een van 6 ander stories wat eindig met 'n keuse.Support the show
    --------  
    13:00
  • FIKSIE 2: "Ooievaars in Serwië". Kortverhaal wat in die "Sarie" gepubliseer is.Ek het dit in Serwië geskryf.
    Send us a textEk het in oos-Europa gaan reis en in Serwië gaan kuier. Daar is 'n ooievaar op elke lamppaal in die hoofstraat. Hierdie Kortverhaal is in daardie hoofstrraat geskryf...  "Karin sit in Serwië plat op die gras met haar rug teen ʼn lamppaal. Sy skryf. Die gegiggel van 'n swetterjoel klein dogtertjies aan die oorkant van die straat pla haar vandag. Hulle sit op hulle hurke en loer nou al drie dae lank na haar: so asof sy die sirkus se lawwe Afrika-apie is. Die grootmense van die dorp rus dié tyd van die dag binne: Somers in Oos-Europa is bloedig warm.Sy lees die inleidende paragraaf aan die reisverhale redakteur in Kaapstad: "Serwië 2017. Die gehuggie Mokrin is 'n gewone boerdery gemeenskap, met baie besonderse lamppale. Hulle is ekstra hoog en daar sit ʼn Ooievaar op elkeen in haar eie nes."Support the show
    --------  
    13:58

More Arts podcasts

About AudreyStories

Audrey tells "Bedtime Stories for Adults" in English: set in intriguing countries/places. Parts of the stories are true, the rest is imagination - as all good stories should be. All the stories contain fascinating historical facts about lesser known areas of Guatemala, Cuba, Serbia, South Africa, Bosnia, Mexico, Peru, China, India, Burma and more. These stories make good "Bedtime stories for Adults" who struggle to fall sleep, and are humorous - for easy listening while driving to work. Audrey is a South African Canadian storyteller and writer who has traveled to 41 countries. Some of the stories are in Afrikaans, Audrey's first language.
Podcast website

Listen to AudreyStories, Fresh Air and many other podcasts from around the world with the radio.net app

Get the free radio.net app

  • Stations and podcasts to bookmark
  • Stream via Wi-Fi or Bluetooth
  • Supports Carplay & Android Auto
  • Many other app features
Social
v7.11.0 | © 2007-2025 radio.de GmbH
Generated: 3/21/2025 - 5:17:42 PM