63 episodes
- Op Vrydagoggend, 6 Maart 2020 sit die blinkoog-Monnies reeds om 06:45 tjoepstil op die pawiljoene – gereed om teen 07:00 hulle #GROOTgees met ons te deel.
Die oggend word afgeskop met die belangrikste gees, die Heilige Gees en elke Monnie sing uit volle bors saam: “Jesus, die sterke leeu van Juda”
Die Monnies glo ‘n gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees en na ‘n Olimpiese Spele Monnie-kampioen-optog deur al die leerlinge en personeel wat gaan deelneem aan die 90.5 of uit “gameshow” wys elke graad, selfs die graad R’e vir ons hulle gees deur ‘n liedjie en ‘n kreet op te voer of selfs hulle gees vir gesonde oefening vir ons te wys deur hoola-hoops, fietsry en eenbeentjie-spring.
Oppad terug kantoor toe, sing ons nog heerlik saam op die deuntjie van Snotkop en Ricus se Boerepompie: “Almal hou van ‘n blinkoog-Monnie!”
Dankie Monnies! Ons ogies blink self nadat ons julle #GROOTgees beleef het. - Dis weer tyd vir #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019!
Jou skool se kans om vir die hele Suid-Afrika te wys hoe lyk ware geesdrif, vurigheid, entoesiasme, lewenslus en positiwiteit, passie, ywer en energie, betrokkenheid, eenheid en samehorigheid of hoe ookal JY die woordjie “gees” verstaan en wil wys!
Ons wil die onder-die-oppervlak-mooi, wat nie noodwendig die spogblaaie of podiums haal nie, kom soek en ontdek in die hoop om sommer self aan te steek met ‘n gees wat ons kan terugvat na ons eie kontrei en kantoor, straat, stad en land!
Ons span van GROOTfm 90.5 en Skole Beeld saai regstreeks vanaf Hoërskool Waterkloof uit met ‘n bussie, kamera en verhoog en so weergalm en verwoord, fotografeer en deel ons elke stukkie van die aansteeklike atmosfeer wat ons daar by hulle beleef met almal wat ons kan oor die radio, in die koerant en op sosiale media!
En ons borge hierdie jaar is GROOT(er) as GROOT! Ons verwelkom Bounce,
Cosave Powerbuild & Wholesalers, Dr Tooth Little, MitMakMotors, Oliela Shake, Signarama Pretoria Noord, School Ride en natuurlik Skole Beeld! - Dis weer tyd vir #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019!
Jou skool se kans om vir die hele Suid-Afrika te wys hoe lyk ware geesdrif, vurigheid, entoesiasme, lewenslus en positiwiteit, passie, ywer en energie, betrokkenheid, eenheid en samehorigheid of hoe ookal JY die woordjie “gees” verstaan en wil wys!
Ons wil die onder-die-oppervlak-mooi, wat nie noodwendig die spogblaaie of podiums haal nie, kom soek en ontdek in die hoop om sommer self aan te steek met ‘n gees wat ons kan terugvat na ons eie kontrei en kantoor, straat, stad en land!
Ons span van GROOTfm 90.5 en Skole Beeld saai regstreeks vanaf Laerskool Anton van Wouw uit met ‘n bussie, kamera en verhoog en so weergalm en verwoord, fotografeer en deel ons elke stukkie van die aansteeklike atmosfeer wat ons daar by hulle beleef met almal wat ons kan oor die radio, in die koerant en op sosiale media!
En ons borge hierdie jaar is GROOT(er) as GROOT! Ons verwelkom Bounce,
Cosave Powerbuild & Wholesalers, Dr Tooth Little, MitMakMotors, Oliela Shake, Signarama Pretoria Noord, School Ride en natuurlik Skole Beeld! - Dis weer tyd vir #SKOOLMETDIEBESTEGEES 2019!
Jou skool se kans om vir die hele Suid-Afrika te wys hoe lyk ware geesdrif, vurigheid, entoesiasme, lewenslus en positiwiteit, passie, ywer en energie, betrokkenheid, eenheid en samehorigheid of hoe ookal JY die woordjie “gees” verstaan en wil wys!
Ons wil die onder-die-oppervlak-mooi, wat nie noodwendig die spogblaaie of podiums haal nie, kom soek en ontdek in die hoop om sommer self aan te steek met ‘n gees wat ons kan terugvat na ons eie kontrei en kantoor, straat, stad en land!
Ons span van GROOTfm 90.5 en Skole Beeld saai regstreeks vanaf Laerskool Lynnwood uit met ‘n bussie, kamera en verhoog en so weergalm en verwoord, fotografeer en deel ons elke stukkie van die aansteeklike atmosfeer wat ons daar by hulle beleef met almal wat ons kan oor die radio, in die koerant en op sosiale media!
En ons borge hierdie jaar is GROOT(er) as GROOT! Ons verwelkom Bounce,
Cosave Powerbuild & Wholesalers, Dr Tooth Little, MitMakMotors, Oliela Shake, Signarama Pretoria Noord, School Ride en natuurlik Skole Beeld!
More Kids & Family podcasts
Trending Kids & Family podcasts
About #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES
Ons weet Gauteng se skole het die beste gees, maar ons soek die skool met die GROOTSTE GEES!
GROOTfm 90.5 en Metro Beeld bied aan:
#SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES2020
Podcast websiteListen to #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES, Deep Sleep Sounds and many other podcasts from around the world with the radio.net app

Get the free radio.net app
- Stations and podcasts to bookmark
- Stream via Wi-Fi or Bluetooth
- Supports Carplay & Android Auto
- Many other app features
Get the free radio.net app
- Stations and podcasts to bookmark
- Stream via Wi-Fi or Bluetooth
- Supports Carplay & Android Auto
- Many other app features

#SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES
Scan code,
download the app,
start listening.
download the app,
start listening.
#SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES: Podcasts in Family