Skip to content
PodcastsHobbiesMense Met Opinies

Mense Met Opinies

Jean-Pierre Roux
Mense Met Opinies
Latest episode

17 episodes

  • Mense Met Opinies

    WE ARE BACK!

    2026/08/05 | 1h 29 mins.
    We are back, baby! JP en Anrich is terug met 'n nuwe episode, 'n nuwe formaat en nuwe opinies.

    Follow Mense Met Opinies:
    https://linktr.ee/mmo_podcast

    Intro & Outro Music:
    "Diving Pool" by Yndian Mynah

    Edited by Roux Audio Visual

    Design by Miriek Roux

    Intro Animation by Carla Joubert
  • Mense Met Opinies

    Taxi Strikes & Privilege

    2023/08/16 | 1h 28 mins.
    Na 'n week se strike is ons terug! Hierdie episode praat ons bietjie mengels. We chat about what's been happening in Cape Town these past few weeks and then JP realised something unthinkable - that he has privilege. We also talk about the difference between coffee.  Then we forced Lisa to talk about tech and gaming.
  • Mense Met Opinies

    Meisies Met Opinies

    2023/08/02 | 1h 30 mins.
    Ons het twee vrouens op die podcast! Tipies praat ons oor Taylor Swift, The Little Mermaid, Troues en True Crime. Enjoy manne...
  • Mense Met Opinies

    Ons Praat Weer Oor Musiek

    2023/07/26 | 1h 43 mins.
    In die week van Mense Met Opinies praat ons weer bietjie oor musiek - en soos altyd sal ons bitch oor Spoegwolf. Ons praat ook oor hoe Courtney oor haar honde ry en wat die punt is van ‘n wedding video.In die week van Mense Met Opinies praat ons weer bietjie oor musiek - en soos altyd sal ons bitch oor Spoegwolf. Ons praat ook oor hoe Courtney oor haar honde ry en wat die punt is van ‘n wedding video.
  • Mense Met Opinies

    Gentleman vloek nie!

    2023/07/19 | 1h 29 mins.
    Gentleman vloek nie! So vir hierdie episode het ons besluit om 'n speletjie te speel. As jy vloek, moet jy 'n lekker warm sous oestertjie drink. Terwyl ons sukkel om nie te vloek nie, fokus ons bietjie op topics soos rugby, mental health, - en alkoholisme. The usual white boy podcast stuff. Hierdie episode mag dalk die presiese teenoorgestelde van die vorige een wees…
More Hobbies podcasts
About Mense Met Opinies
Mense Met Opinies is a casual show hosted by friends JP & Anrich. With a rotating cast of not-so-special guests, they explore pop, nerd, and Afrikaans culture.So sit terug, rus, en asseblief hou op die p-bom gebruik ek moet dit uit edit.
Podcast website

Listen to Mense Met Opinies, Big Hunt Guys and many other podcasts from around the world with the radio.net app

Get the free radio.net app

  • Stations and podcasts to bookmark
  • Stream via Wi-Fi or Bluetooth
  • Supports Carplay & Android Auto
  • Many other app features