132 episodes
- Elkeen van ons vra van jongs af vrae oor wie ek is. In elke seisoen van die lewe speel daardie vrae verskillend uit in ons lewens. Galasiërs help ons om iets te ontdek van hoe om te word wie ons is. Paulus kon getuig dat Jesus sy lewe verander het, en ons kan dit vandag ook doen.
- Wie definieer ons? Watter hoofstuk in ons lewe het die finale sê oor ons lewe? Paulus leer ons dat ons slegste en donkerste hoofstuk ons nie hoef te definieer nie. Die Here het die finale sê oor ons én in Sy grootheid en liefde kan Hy ons lewenstorie vat en dit omvorm in ‘n verhaal wat Sy Naam verheerlik. In Sy lig kan ons onsself sien soos Hy ons sien.
- Vriendskap is goud werd. Goeie vriende is onontbeerlik in jou en my lewe. Daardie vriend of vriendin wat nader is as ‘n broer of suster leer Salomo ons so mooi in Spreuke. Maar dan: daardie ontnugtering as een van hierdie vriende, vriendinne jou seermaak of te na kom. Daardie onverwagse en onnodige dolksteek is ongelukkig deel van die lewe. Kom ons leer uit hierdie boodskap van die realiteit hiervan. Hoeveel van Jesus se binnekring het hom seergemaak? Hoe het Hy dit hanteer?
- Hoe gemaak as iemand die naaste aan jou, jou seer maak? Wanneer jou hart in twee wil skeur en jou wêreld skielik baie onveilig voel. Jesus weet en daarom staan ons dié week stil by Hom op die aande tot Hy ‘n paar keer bitter seer gemaak is deur hulle die naaste aan Hom.
- In Job se verhaal, kan ons baie leer oor hoe vriende moet en nié moet optree nie. In hierdie verhaal sien ons hoe hulle eers baie goed begin, maar dan later nie die beste voorbeeld van ‘n vriend is nie. In hierdie boodskap ontdek ons wat dit is.
More Christianity podcasts
Trending Christianity podcasts
About Kerksondermure (KSM)
Ontdek die Jesuslewe saam met Kerksondermure.
By Kerksondermure (KSM) glo ons elkeen is uniek geroep om die Jesuslewe te ontdek. Hierdie klank boodskappe van ons eredienste neem jou saam op ’n ontdekkingsreis waarin ons leer om as Sy liefdevolste gemeenskap te leef, nederig te dien, uit te reik na die kwesbares en ander nader te trek aan die Bron van alles wat mooi, reg en heel is.
Podcast websiteListen to Kerksondermure (KSM), Elevation with Steven Furtick and many other podcasts from around the world with the radio.net app

Get the free radio.net app
- Stations and podcasts to bookmark
- Stream via Wi-Fi or Bluetooth
- Supports Carplay & Android Auto
- Many other app features
Get the free radio.net app
- Stations and podcasts to bookmark
- Stream via Wi-Fi or Bluetooth
- Supports Carplay & Android Auto
- Many other app features


Kerksondermure (KSM)
Scan code,
download the app,
start listening.
download the app,
start listening.



























