Skip to content
PodcastsTrue CrimeHuisgenoot Ware Lewensdramas

Huisgenoot Ware Lewensdramas

Huisgenoot
Huisgenoot Ware Lewensdramas
Latest episode

32 episodes

  • Huisgenoot Ware Lewensdramas

    Episode 32: Die skokmoord van ds. Liezel de Jager

    2026/08/17 | 30 mins.
    Die geliefde predikant Liezel de Jager is buite die pastorie vermoor – en toe kom haar man se geheime op die lappe.
  • Huisgenoot Ware Lewensdramas

    Episode 31: Die sluipmoord op Kiernan "AKA" Forbes

    2026/08/10 | 30 mins.
    Kiernan Forbes, oftewel AKA, was een van Suid-Afrika se suksesvolste musikante toe hy op straat doodgeskiet is.
  • Huisgenoot Ware Lewensdramas

    Episode 30: Die gesinsmoord deur Karl Greyvensteyn

    2026/08/03 | 30 mins.
    Wanneer Karl Greyvensteyn se ouers en broer in hulle beddens doodgeskiet word, dui alle bewyse na hom. Karl word wel deur kennisse as 'n patologiese leuenaar beskryfen dit kompliseer die ondersoek.
  • Huisgenoot Ware Lewensdramas

    Episode 29: Die gruwels van reeks-verkragter en moordenaar Johannes Britz

    2026/07/27 | 30 mins.
    Ongelukkig was Johannes Britz tot op sy laaste oomblikke vir menigte vrouens ’n nagmerrie van ‘n man.
  • Huisgenoot Ware Lewensdramas

    Episode 28: Die gastenkwa-tragedie in Boksburg

    2026/07/20 | 30 mins.
    Op Oukersdag 2022, is talle Suid-Afrikaners se lewens onherroeplik verander toe 'n gastenkwa in Boksburg ontplof het. 41 mense het as gevolg van die tragedie hulle lewens verloor.
More True Crime podcasts
About Huisgenoot Ware Lewensdramas
Ons herleef dié eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.
Podcast website

Listen to Huisgenoot Ware Lewensdramas, Rotten Mango and many other podcasts from around the world with the radio.net app

Get the free radio.net app

  • Stations and podcasts to bookmark
  • Stream via Wi-Fi or Bluetooth
  • Supports Carplay & Android Auto
  • Many other app features
Huisgenoot Ware Lewensdramas: Podcasts in Family