Weg! Stories - Die beste rubrieke, reisstories, onthou stories en wildestories in Afrikaans.Elke twee weke doen ons 'n voorlesing van een van die beste stories ...
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegRy in Oktober 2014, uitgawe #66.Dit was gelees en geskryf deur Evan Naude, en skets deur Fred Mouton.
-------- Â
10:54
Ep.45 Met 'n Cortina en 'n Gypsey op 'n plaaspad
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegSleep in Oktober 2006, uitgawe #4.Dit was gelees en geskryf deur Zigi Ekron en skets deur Fred Mouton.
-------- Â
11:41
Ep.44 Op die spoor van James Bond
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg!-tydskrif in Maart 2008, uitgawe #41.Dit was geskryf deur Dana Snyman, gelees deur Francois Haasbroek en skets deur Fred Mouton.
Weg! Stories - Die beste rubrieke, reisstories, onthou stories en wildestories in Afrikaans.Elke twee weke doen ons 'n voorlesing van een van die beste stories uit Weg-tydskrif se argiewe. Ons gaan ook gesels met die skrywers, en hou ook die spasie dop vir bonus episodes.