336 episodes
- Ernst en Louis gesels oor die hemelhoë brandstofpryse (soos almal maar doen) en oor News24 (wat niemand eintlik doen nie, want wie gee nou eintlik om oor News24?).
https://www.artikels.afriforum.co.za/brandstofheffingverligting-nou/ - Podlitiek bespreek die lewe van Robert Mugabe. Die vernietiger van Rhodesië/Zimbabwe, maar die ANC se rolmodel. Watter lesse kan Afrikaners vandag leer uit sy lewe en bewind?
[ Berugte en Beroemde Afrikaleiers Reeks: Episode 2 ]
Inleiding
Agtergrond/grootwordjare van Mugabe
Inhegtenisname en retoriek
Lancaster ooreenkoms en veranderinge in retoriek
Presidensiële termyn
Verwydering as president
Bespreking: eerste indrukke
Grondhervorming: Afrikaners vs Wit Rhodesiërs
Uganda vs Rhodesië
Podlitiek op X: https://x.com/podlitiek
Ernst van Zyl op X: https://x.com/ConCaracal
Louis Boshoff op X: https://x.com/louisbos123 - Podlitiek bespreek die lewe en heerskappy van Idi Amin Dada Oumee, 'n Ugandese militêre offisier en diktator wat as die derde president van Uganda gedien het van 1971 tot 1979.
00:00–02:55 Inleiding tot die reeks
02:56–16:18 Oorsig van Idi Amin se lewe
16:19–17:05 Uganda na Idi Amin
17:06–18:30 Ernst se algemene opmerkings: vaderloosheid en die Mamdani-konneksie
18:31–19:59 Die Netanyahu-konneksie
20:00–20:38 Godsdienstige landskap van Uganda
20:39–22:05 Sterkman-leier as die stamhoof van 'n land
22:06–24:25 Etniese diversiteit van die Groot Mere-gebied in Afrika en die impak van kolonialisme
24:26–28:03 Kunsmatige koloniale grense
28:04–30:22 Die goed en kwaad van kolonialisme
30:23–31:12 Die diktator sterf keer op keer in die buiteland
31:13–32:52 Immigrantekonflik in Uganda en SA
31:53–34:36 Afwesigheid van georganiseerde burgelike groepe en afsluiting - Ernst en Louis ontnonsens die 72%-leuen. Waar kom die papegaaifrase dat witmense 72% van al die grond in Suid-Afrika besit, vandaan? En waarom is dit in elk geval ‘n dom idee om grondbesit so simplisties voor te stel?
Intussen is dit met nommerplate in Suid-Afrika – soos met verskeie ander dinge – makliker om die onwettige weergawe as die wettige weergawe in die hande te kry. Louis en Ernst gesels oor waarom dit die stand van sake is en wat om daaraan te doen.
More News podcasts
Trending News podcasts
About Podlitiek
Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.Podlitiek is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube.Met trots aan u gebring deur Podmedia.
Podcast websiteListen to Podlitiek, Global News Podcast and many other podcasts from around the world with the radio.net app

Get the free radio.net app
- Stations and podcasts to bookmark
- Stream via Wi-Fi or Bluetooth
- Supports Carplay & Android Auto
- Many other app features
Get the free radio.net app
- Stations and podcasts to bookmark
- Stream via Wi-Fi or Bluetooth
- Supports Carplay & Android Auto
- Many other app features


Podlitiek
Scan code,
download the app,
start listening.
download the app,
start listening.
Podlitiek: Podcasts in Family































