19 episodes
- Dit is week twee van die langverwagte Joshlin Smith-verhoor waarin haar ma, Kelly, dié se kêrel, Jacquin Appollis, en hul vriend, Steveno van Rhyn, op aanklagte van mensehandel en ontvoering teregstaan. Vir dié episode van ‘Koelbloedig’ gesels Mariska Nanni met Elisma van der Watt, verslaggewer by Maroela Media, oor wat tans in die hof – en gemeenskap – aangaan.
- Vir dié episode van Koelbloedig kyk Mariska Nanni na die moordsaak van ds. Liezel de Jager en of geregtigheid nog moontlik is noudat die hoofverdagte dood is. Sy gesels met die teenmisdaadaktivis Ian Cameron, wat Liezel se familie destyds bygestaan het, die strafregkenner dr. Llewellyn Curlewis en Isabel Venter, verslaggewer by Maroela Media.
- In dié episode van Koelbloedig gesels Mariska Nanni met dr. Tiaan Eilerd oor die nag toe hy op ʼn bebloede Alison Botha afgekom het, die verhoor van Frans du Toit en Theuns Kruger, en die uitwerking wat hul kortstondige vrylating op parool op Botha se gesondheid gehad het.
More Daily News podcasts
Trending Daily News podcasts
About Koelbloedig
Ons gesels in "Koelbloedig" oor ware misdaad in Suid-Afrika. Die eerste reeks deel verskeie forensiese deskundiges en spesialiste oor misdaad en misdaadondersoeke hul ervarings.
"Koelbloedig" word vervaardig deur Maroela Media.
Podcast websiteListen to Koelbloedig, The Daily and many other podcasts from around the world with the radio.net app

Get the free radio.net app
- Stations and podcasts to bookmark
- Stream via Wi-Fi or Bluetooth
- Supports Carplay & Android Auto
- Many other app features
Get the free radio.net app
- Stations and podcasts to bookmark
- Stream via Wi-Fi or Bluetooth
- Supports Carplay & Android Auto
- Many other app features


Koelbloedig
Scan code,
download the app,
start listening.
download the app,
start listening.
Koelbloedig: Podcasts in Family















