Powered by RND
PodcastsReligion & SpiritualityDie Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag
Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Latest episode

Available Episodes

5 of 331
  • Joël
    --------  
    25:29
  • Wees ‘n instrument in God se hand! (Jakobus 5:14-20)
    --------  
    24:23
  • Integriteit in optrede; bid in lyding en in blydskap (Jakobus 5:10-13)
    --------  
    25:13
  • Wag geduldig op Sy koms! (Jakobus 5:6-9)
    --------  
    24:40
  • Sê jy "goed" of "God"? (Jakobus 5:1-6)
    --------  
    26:44

More Religion & Spirituality podcasts

About Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.
Podcast website

Listen to Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans, The Bryce Crawford Podcast and many other podcasts from around the world with the radio.net app

Get the free radio.net app

  • Stations and podcasts to bookmark
  • Stream via Wi-Fi or Bluetooth
  • Supports Carplay & Android Auto
  • Many other app features
Social
v7.23.3 | © 2007-2025 radio.de GmbH
Generated: 8/30/2025 - 7:35:52 PM