Powered by RND
PodcastsArtsJosh & Kie: 'n Magiese Potgooi

Josh & Kie: 'n Magiese Potgooi

Constant van Graan
Josh & Kie: 'n Magiese Potgooi
Latest episode

Available Episodes

5 of 7
  • Episode 7: Ontmoet die skobbejakke!
    Constant gesels in hierdie episode met die booswigte van Kalimbula - Professor Christopher Waughbridge en Verona Barrington. Hulle is ... uniek ... Lekker luister!
    --------  
    9:36
  • Episode 6: Die nagapies hou jou dop...
    Daar is iets vreemds aan Kebospark - dis nie die eienaardige inwoners nie, ook nie die geheimsinnige, stom oom wat in die hoek van die park woon nie. Dis die nagapies wat Kruhan bekruip én die stem wat hy by die strandmeer se riete hoor...Kom deel in die 12-jarige Kruhan Malherbe se avonture in Kebospark - 'n anderste vakansieplek wat belowe om hom vir altyd te verander.Constant van Graan gesels oor sy nuwe boek in hierdie episode en lees kort uittreksels van Kruhan, Wijkie en die eksentrieke Mevrou Gorecki!
    --------  
    11:09
  • Episode 5: Hoe proe rysmierboepense?
    In hierdie episode gesels Constant met 'n paar Jungu Josh-aanhangers, en eet hy en twee gaste eienaardige (en soms grillerige) kos uit Kalimbula. Kom kuier saam!
    --------  
    15:44
  • Episode 4: Pas op! Hier kom die Minokkos...
    In hierdie episode besoek ons die Gombi-moerasse waar die monstermannetjies - die Minokkos - woon. Met hul kort lywe, skrikwekkende maskers, en aardige voorliefde vir mensvleis, boesem hulle vrees in by selfs die sterkste manne. Oudergewoonte neem Constant van Graan, skepper van die Jungu Josh-reeks, jou op 'n magiese toer deur Kalimbula.[Let wel: Hierdie episode is nie bedoel vir kinders jonger as 10 jaar nie en moet liefs nie voor slapenstyd geluister word nie.]Besoek jungujosh.com om meer oor Jungu Josh uit te vind!
    --------  
    9:30
  • Episode 3: Word 'n Magani-foendi!
    In hierdie episode hoor jy oor die Magani-taal: waar dit vandaan kom, hoe dit klink en hoe jy dit vlot kan leer praat! Sluit aan by Constant van Graan, skepper van Jungu Josh (en Magani), om te hoor oor die Magani-woordeboek, frases, en sy gunstelingwoorde en -gesegdes. Were waijona!
    --------  
    10:03

More Arts podcasts

About Josh & Kie: 'n Magiese Potgooi

Hierdie is die amptelike Jungu Josh-podsending - kort episodes oor die wêreld, karakters, mites en musiek van Constant van Graan se gewilde fantasiereeks.
Podcast website

Listen to Josh & Kie: 'n Magiese Potgooi, The Psychology Of Money: Timeless Lessons On Wealth, Greed, And Happiness, Book Summary, Podcast and many other podcasts from around the world with the radio.net app

Get the free radio.net app

  • Stations and podcasts to bookmark
  • Stream via Wi-Fi or Bluetooth
  • Supports Carplay & Android Auto
  • Many other app features
Social
v7.19.0 | © 2007-2025 radio.de GmbH
Generated: 7/1/2025 - 8:19:26 AM